Lede van 'n Saoedi-Arabiese span wat gestuur is om Turkse owerhede te help om die moord op joernalis Jamal Khashoggi te ondersoek, het eerder gewerk om bewyse te verwyder. 'n…
’n VN-ondersoek het meer as 200 massagrafte gevind in gebiede van Irak wat eens deur die Islamitiese Staat (IS)-groep beheer is. IS het dele van Irak in 2014 beslag gelê…
Westerse lande, insluitend die VSA, Frankryk en Duitsland, het 'n beroep op China gedoen om aanhoudingkampe in die westelike streek van Xinjiang te sluit, wat volgens aktiviste soveel as een…
Twaalf mense, insluitend 'n polisiebeampte, is op 7 November by 'n kroeg in Thousand Oaks, Kalifornië, vermoor. Toe die skietery om 23:20 plaaslike tyd begin het, het minstens 200 mense…
Eerste minister Narendra Modi sê die eerste suksesvolle reis deur Indië se tuisgeboude kernduikboot is 'n 'waarskuwing vir die land se vyande'. Die INS Arihant het onlangs 'n maandlange 'afskrikkingspatrollie'…
2 500 mense het 'n waak by 'n gedenksaal bygewoon en 1 500 het buite in die reën gestaan en na luidsprekers geluister, die dag nadat 'n antisemiet elf mense…