Wêreldwyd
Na 'n twee jaar lange stryd om hul werk te herregistreer, is World Vision saam met Katolieke Hulpdienste en 16 ander organisasies uit Pakistan geskors vir 'doelbewuste verspreiding van disinformasie'…
Op 10 Desember sal meer as tweehonderd geloofsleiers uit verskillende tradisies op die grens tussen die VSA en Mexiko saamtrek ter ondersteuning van die trekkaravane en almal wat in die…