Wêreldwyd
Die Indiese grondwet maak voorsiening vir 'die reg om vrylik godsdiens te bely, beoefen en te propageer onderworpe aan openbare orde, moraliteit en gesondheid', maar laasgenoemde bepalings verswak godsdiensvryheid in…
Die VN skat dat honderdduisende, indien nie miljoene nie, mense deur sikloon Idai geraak is; die wêreld besef nog nie die omvang van die situasie nie. Ses dae nadat sy…