Wêreldwyd
Landwye kragonderbrekings in Venezuela het op 7 Maart begin. Die regering van Nicolás Maduro blameer VSA-gesteunde saboteurs en skerpskutters vir die gebrek aan water en elektrisiteit. Kenners blameer swak instandhouding…
Meer as 3 000 polisielede sal regoor Israel ontplooi word, met die fokus op Jerusalem, ter voorbereiding vir en tydens die Paasvakansie, wat op 19 April met sononder begin. ’n…