Op 12 Maart het die VSA en Taliban hul langste samesprekings tot nog toe voltooi. Na sestien dae van onderhandeling het die Amerikaanse spesiale verteenwoordiger vir Afghanistan-versoening getwiet: 'Vrede vereis…
Hierdie maand het Eritrese polisie 32 Christene in die hoofstad, Asmara, in hegtenis geneem, insluitend 'n pasgetroude egpaar en tien van hul gaste. Eritrea se menseregterekord is onlangs by die…
Die tweede grootste land ter wêreld is yl bevolk, so Ears to Hear verenig voorbidders regoor Kanada. Ons kan saam met hulle bid dat hul Kerke 'n groot beweging van…
President Bashir het alle vroue vrygelaat wat aangehou is vir betogings teen die regering op Internasionale Vrouedag. Die volgende dag is nege Soedanese vrouebetogers gearresteer en tot twintig houe plus…
'n 'Ekstremistiese, regse terroris' is gearresteer en genoem as die hoofverdagte in verband met skietvoorvalle by twee moskees in Christchurch op 15 Maart; 49 is dood en minstens 20 beseer.…
Ds Solomon Mfa en tien ander Christenleiers het 'n saak teen die Nigeriese regering by die Wes-Afrikaanse State Hof van Justisie, wat jurisdiksie het oor menseregtekwessies in die gebied, aanhangig…