Wêreldwyd
China se president Xi Jinping het Noord-Korea op 20/21 Junie besoek. Dit is die eerste besoek deur 'n Chinese president in meer as 'n dekade. Terwyl die wêreld oor Korea…
Boko Haram het Christene gewaarsku: 'Julle het drie dae om te gaan of julle sal doodgemaak word!' So plattelandse gesinne het na Diffa-stad gevlug. Islamitiese milisies het dosyne doodgemaak en…