Wêreldwyd
’n Opname het meer as 47 000 burgers van 35 Afrika-lande gevra oor hul ervarings en persepsies van korrupsie. Meer as die helfte van die respondente meen korrupsie in hul…
Die aantal nuwe Ebola-gevalle is op kommerwekkende vlakke en nou het die virus Goma City bereik, die Sentraal-Afrika-vervoersentrum, waar 2 miljoen mense woon. 'n Pastoor, wat in Butembo siek geword…