Britse Eilande
IPSO, die nuwe Persreguleerder, begin vandag werk met 'n verbintenis om 'streng, onafhanklik, regverdig en deursigtig' te wees. Die Independent Press Standards Organisation, wie se voorsitter die afgetrede appèlhofregter sir…
Die aartsbiskop van Canterbury, Justin Welby, het verlede week by geloofsleiers en verteenwoordigers van geloofsgebaseerde NRO's aangesluit vir 'n waak wat solidariteit met die mense van Irak toon en die…