Britse Eilande
Die aantal rituele kindermishandelingsake wat verband hou met heksery wat in Londen ondersoek word, neem toe. Altesaam 24 sake is in 2013 na die Metropolitaanse Polisie deurgegee, 19 in 2012…
Meer as 2 000 versorgingshuise wat na bejaarde of gestremde volwassenes omsien, het geen geregistreerde bestuurder nie, volgens syfers wat hierdie week gepubliseer sal word.12 persent van alle versorgingshuise in…