Kanon Andrew White, liefdevol bekend as 'die Vicar of Bagdad', sê Irak is in totale chaos. 500 000 het uit Mosoel gevlug en die noodtoestand het die dialoog tussen die…
Soennitiese Islamitiese militante het Irak se belangrikste olieraffinadery aangeval en skade aan die terrein aangerig. Iranse president Hassan Rouhani het belowe dat sy meerderheid Sjiïtiese land sal doen wat ook…
Israeliese kweekskoolstudente Naftali Frankel, Gilad Shaar en Eyal Yifrah het verlede Donderdag verdwyn terwyl hulle na Hebron gery het. Israeliese premier Benjamin Netanyahu sê Hamas sit agter die ontvoering. Israelse…
Op Dinsdag 17 Junie het 'n selfmoordbomaanvaller in 'n driewieltaxi plofstof laat ontplof terwyl mense Brasilië se wedstryd teen Mexiko in Yobe-staat gekyk het. ’n Hospitaalwerker het gesê bakkievragte beseerde…
’n Nuwe verslag van die Vereniging van Slagoffers van Ontvoering en Geforseerde Verdwyning (AVAFD) lui dat meer as 550 Egiptiese Christenvroue en -meisies sedert 2011 ontvoer is. Die ontvoerde vroue…
Op 18 Junie het amptenare van die Ministerie van Beplanning en Behuising stootskrapers gestuur wat 'n kerkgebou wat aan die St John Episcopal Church of Soedan, in die Haj Yousif-omgewing…