Jongste berigte dui daarop dat die Christen-Soedanese ma-van-twee wat ter dood veroordeel is vir afvalligheid, vrygelaat en toe gister op die lughawe aangehou is, weer vrygelaat is. Meriam Ibrahim is…
Duisende Britse Moslems vergader by 'n massa-vredessaamtrek in Surrey wat daarop gemik is om godsdiensverdraagsaamheid te bevorder en ekstremisme te verwerp. ’n Geskatte 5 000 lede van die Ahmadiyya Muslim…
Die polisie in Oos-Indië het Saterdag 21 Junie ondersoek ingestel waarom 'n Tibetaanse egpaar doodgekap is nadat hulle tot die Christendom bekeer het. Die ondersoek het plaasgevind terwyl 'n begrafnis…
Minstens 91 mense – waaronder 60 skoolmeisies en jong vroue, plus 31 skoolseuns – is verlede week deur Boko Haram-ekstremiste ontvoer, twee maande nadat dieselfde groep meer as 200 skoolmeisies…
’n Christen hoërskoolleerling is meegedeel dat hy die Amerikaanse grondwet sou oortree as hy sy geloof in sy gradeplegtigheid noem. Amptenare van die Brawley Union School District in Kalifornië het…
Voorbereidings is aan die gang vir somerbybelkampe in verskeie nasies wat voorheen aan die Sowjetunie behoort het. Terselfdertyd neem vervolging in Sentraal-Asië toe. 'Byvoorbeeld, in Kazakhstan, een van die grootste…