ChinaAid het berig dat 'n anti-kerk veldtog gelei het tot die vervolging van meer as 160 kerke. Onlangs het die Witkraanvoëlkerk in die Zhejiang-provinsie 'n slopingskennisgewing ontvang en is later…
'n Suid-Afrikaanse, konserwatiewe Christelike politieke partyleier, ds. Theunis Botha, het aartsbiskop Desmond Tutu se uitsprake verlede week ten gunste van geassisteerde selfmoord veroordeel: 'Tot sy steun vir aborsie en selfdegeslag-huwelike…
Ten spyte van besware deur Sirië se regering, het die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad Maandag 15 teen 0 gestem om oorgrenskonvooie van noodhulp vir miljoene behoeftige Siriese burgerlikes in gebiede…
Onbegeleide kindermigrante spring op treine in Mexiko om die grens oor te steek – soveel as 90 000 het moontlik vanjaar alleen vanaf Sentraal-Amerika die VSA binnegekom. Hierdie week het…
Pous Franciscus het 'n beroep gedoen op dringende optrede om die tienduisende onbegeleide kinders wat van Sentraal-Amerika en Mexiko na die Verenigde State migreer te beskerm en te versorg. In…
Twee jaar ná 'n opstand wat kolonel Muammar el-Qaddafi verdryf en vermoor het, sukkel Libië se swak regering om sy grense te beheer, die smokkel van wapens te stop en…