Peter Wanless, uitvoerende hoof van die kinderbeskermingsorganisasie NSPCC, het gesê mense wat kinderseksmishandeling toesmeer moet vervolg word, en daar moet 'n plig op instansies soos hospitale, kinderhuise en kosskole wees…
Selfone of tablette met pap batterye sal nie op vlugte toegelaat word nie as deel van nuwe sekuriteitsbeperkings. Alle lugpassasiers wat in of uit Britse lughawens vlieg, moet verseker dat…
Hierdie week, vanaf Vrydag 11 Julie, sal die Kerk van Engeland se Algemene Sinode in York vergader. Dit is altyd 'n geleentheid vir die media om debatte of besluite uit…
BRASILIE – Dit is nog 'n wedstryddag in Belo Horizonte, Brasilië, en duisende ondersteuners het opgedaag om hul spanne in die Wêreldbeker te ondersteun. Die regering berig 600 000 buitelandse…
Carbon Capture Storage (CCS) kan duisende werksgeleenthede oor Yorkshire, die Humber en die Tees Valley skep, het die Trades Union Congress (TUC) en Carbon Capture Storage Association (CCSA) verlede Vrydag…
Nadat die Associated Press 'n artikel gepubliseer het, gebaseer op 'n China Aid-persverklaring, waarin die strawwe gevangenisstraf van 12 jaar aan Pastoor Zhang Shaojie van China se sentrale Henan gerapporteer…