Hongare het Maandag saamtrekke regoor die land gehou in 'n betoging wat 'openbare verontwaardigingsdag' genoem is. In Boedapest het meer as 10 000 opgeruk en premier Viktor Orban daarvan beskuldig…
Het Oostenryk 'n groeiende streeksentrum vir Islamitiese godsdienstige ekstremisme geword? In hierdie ontleding sien Benjamin Weinthal, wat oor Europese sake vir The Jerusalem Post verslag doen, drie verskillende jihadistiese bewegings…
Die Kerk van Engeland het Maandag die finale seël van goedkeuring gegee vir die aanstelling van vroue-biskoppe, na die aanneming van wetgewing deur die Algemene Sinode in Julie. By die…
’n Groeiende aantal Christene in Brittanje wat uit ’n Moslem-agtergrond kom, staar vervolging in die gesig, waarsku Release International. Hulle sluit Yasmin in wie se eksman beplan het om haar…
In vandag se samelewing word ouer word dikwels gesien as 'n rede vir hartseer of spyt. Maar die Metodiste Kerk en die Kerk van Engeland het 'n nuwe bron gepubliseer…