Articles
Betogings het vir die tweede dag regoor Amerika plaasgevind nadat 'n groot jurie geweier het om Ferguson-beampte Darren Wilson aan te kla vir die moord op die 18-jarige Michael Brown…
Drie jaar nadat die Egiptiese president Hosni Mubarak uitgetree het in die nasleep van landwye betogings, vind Christenwerkers in Egipte 'n openheid wat selde voorheen ervaar is. Vergifnis, en die…