Die 2015 Wêreldwaarnemingslys van Geopende Deure rangskik 50 lande waar die vervolging van Christene om godsdiensredes die ergste is. Die slegste 10 is Moslem-nasies, tog moet Christene bewus wees dat…
In China is daar vandag meer Christene as wat daar lede is van die 87 miljoen sterk Kommunistiese Party. Hulle groei met gemiddeld 10% per jaar, wat beteken daar sal…
Pauline Cafferkey, van Glasgow, is in Desember met Ebola gediagnoseer nadat sy van Sierra Leone af teruggekeer het. Op 4 Januarie is aangekondig sy is in 'n kritieke toestand. (Sien…
Maandag het 'n vlaag van geweld wat ambassades en besighede gesluit het, die armste land in die Arabiese wêreld verswelg en kan sy politieke landskap hervorm. Straatgevegte het tussen Sjiïtiese…
In Argentinië is swastika op 'n Joodse gemeenskapsentrum geëts, 'n Joodse begraafplaas is ontheilig terwyl swastika op Rabbi se huise, sinagoges en Israeliese kulturele geboue geverf is. In Australië is…
Nuusartikels het 'n enorme mark en bied 'n platform om idees te deel, aandag te vestig op insidente, gemeenskappe en situasies wat verandering nodig het. Hulle gee opgevoede kommentaar en…