Articles
Die Midde-Ooste-kenner Pinchas Inbari skryf dat hy verskeie senior Europese amptenare ontmoet het wat gesê het hulle sien die Israel-Palestina-kwessie as die dringendste saak vir Europa. Die logika is soos…
Die kerk in Mongolië het skouspelagtige groei gesien sedert 1990 toe die land van kommunisme na 'n demokratiese regeringsvorm beweeg het. Op daardie stadium was daar net vier bekende Christene…