Fiona Bruce, LP help International Justice Mission-UK (IJM) met hul veldtog om kindersekstoerisme te stop. Gedurende Desember 2014 is 'n Brit skuldig bevind aan die mishandeling van jong straatseuns in…
Geslagsmoord – die keuse van aborsie weens die baba se geslag – kan binne die volgende paar maande op pad wees uit die VK nadat LP's verlede week 'n parlementêre…
’n Christelike organisasie het ’n openbare verskoning ontvang nadat sy geleentheid weens sy tradisionele huweliksoortuigings by ’n plek in staatsbesit verbied is. In 2012 het die Koningin Elizabeth II-konferensiesentrum Christian…
Iran se hoogste leier, Ayatollah Ali Khamenei het 'n ope brief aan Westerse jeug op sy webwerf geplaas, waarin hulle gevra word om 'direkte en eerstehandse kennis in te win'…
President Obama het sy besoek aan Indië afgesluit met 'n toespraak wat na godsdiensvryheid verwys. Hy het Indië gewaarsku om nie af te dwaal van sy grondwetlike verbintenis om mense…
Amerikaanse pastoor Saeed is in 'n Iranse tronk weens sy Christelike geloof. Hy is skuldig bevind aan 'ondermyning van staatsveiligheid', omdat hy 'n kerknetwerk in privaat huise gebou het. Hy…