Terwyl Moslems vas en bid tydens Ramadan, bid ons vir hulle. "Die regverdiges sal floreer soos 'n palmboom, hulle sal groei soos 'n seder van die Líbanon." Christene in Libanon…
Op 18 Junie het pous Franciscus gevra vir 'n radikale transformasie van politiek, ekonomie en individuele lewenstyl om omgewingsagteruitgang en klimaatsverandering die hoof te bied, met kritiek op verbruikerswese en…
In 'n stap om die misbruik van Pakistan se godslasteringswette te voorkom, het die regering 'n wetsontwerp opgestel wat probeer om valse beskuldigings te verminder. 'n Verpligte doodsvonnis vir die…
Die skietery in 'n geskiedkundige swart kerk in Charleston, Suid-Carolina, het nuwe kommer oor rassisme en vuurwapengeweld laat ontstaan. Die 21-jarige Dylan Roof het Woensdagaand by die Emanuel African Methodist…
’n Vrou en kind is dood en 40 burgerlikes is beseer in ’n koperbom- en geweeraanval op die Afghaanse parlement in Kaboel. ’n Selfmoordmotorbomaanvaller en ses gewapende mans is ook…
Omar Khadr, wat deur sommige bekend is as 'n onregmatig gevange kindersoldaat en deur ander as 'n terroris en moordenaar, is vry na byna 13 jaar in die tronk. Die…