Articles
Agt selfmoordbomaanvallers het 'n Libanese Christelike dorpie aangeval in die jongste gewelddadige oorstroming van die Siriese oorlog na Libanon. Veiligheidsbronne meen IS was verantwoordelik vir die bomaanvalle in die dorpie…
Een van Amerika se voorste evangeliste, James Dobson, beweer dat hy die persoon ken wat 'redelik onlangs' daartoe gelei het dat presidentskandidaat Donald Trump 'n verhouding met Jesus Christus aanvaar…