In die steenkoolstreek van Wes-Virginië het 'n herlewing wat in April begin het 4 000 siele oor agt weke na Christus gebring. Matt Hartley, 'n Tennessee-evangelis, was God se instrument…
26 Junie is vanjaar se Gebedsondag, die datum waarop Kanadese vir hul land se leiers bid. Bid saam met hulle dat die leiers nie van die Handves van Regte afgeswaai…
Sedert Fallujah verlede Vrydag amper bevry is, het mense na vier kampe buite die stad ontsnap wat reeds vol duisende gesinne was wat gevlug het toe die gevegte in Mei…
Prostitusie en sekshandel vind in Teheran plaas, en die aantal vroue wat in die beroep werk, groei. Die regeringsagentskap wat belas is met toesig oor moraliteit, draai 'n blinde oog…
Christene en Hindoes maak 10% van Bangladesj se bevolking van hoofsaaklik Soennitiese Moslems uit. Maandag het 2 000 Bangladesjse Christene van verskillende denominasies gebid dat 'die mensdom moet wakker word'…
Dokters sonder Grense (MSF) het gesê 'n 'katastrofiese humanitêre noodgeval' ontvou by 'n kamp in Bama waar 24 000 mense van Boko Haram gevlug het en byna 200 die afgelope…