Die Europese Parlement het ingestem om 'n nuwe grens- en kuswag-agentskap op die been te bring om lande te help om buitengewone hoë vlakke van migrasie te hanteer. Die mag…
’n Swart man is deur die polisie in Minnesota doodgeskiet terwyl betogings voortgeduur het oor die polisiemoord op ’n swart man in Louisiana. Philando Castile se vriendin het die nasleep…
’n Pastoor is volgens World Watch Monitor (WWM) deur gewapende Fulani-veewagters in Nigerië se sentrale deelstaat Nasarawa doodgekap. Ds Joseph Kurah, saam met die Evangelical Church Winning All (ECWA) in…
Reeds byna 200 mense is dood en minstens 1,4 miljoen is ontheem, terwyl minstens 56 000 huise ineengestort het, weens ongekende wydverspreide vloede oor 26 provinsies in sentraal- en suidelike…
Die VSA het die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-oen vir die eerste keer goedgekeur en hom van menseregtevergrype beskuldig. ’n Verklaring van die Amerikaanse tesourie het hom aangewys as direk verantwoordelik…
Die dodetal van Sondag se selfmoordbomaanval in Bagdad het tot 250 gestyg, sê die Irakse regering, wat dit die dodelikste so aanval maak sedert die 2003 Amerikaanse inval. ’n Vragmotor…