'n Moslemman het onlangs aan 'n Turkse bedieningsleier gesê: 'Oor 'n paar weke gaan ek na die vlugtelingkampe toe. Ek het 'n vriend wat 'n jong Siriese meisie gekoop het…
Uganda se grondwet maak voorsiening vir godsdiensvryheid, insluitend bekering van een geloof na 'n ander. Moslems maak 12% van Uganda se bevolking uit. Onlangs het Moslems in Oos-Uganda 'n Christen-ma…
Vanjaar is 24 van Afrika se 54 lande geskeduleer om wetgewende, algemene of presidensiële verkiesings te hou. Uiterste armoede en staatsbroosheid heers in dele van Afrika. Hierdie jaar skat die…
In 2016 het die EU-parlement gevra vir 'n permanente spesiale gesant vir vryheid van godsdiens en geloof (FoRB), ná die volksmoord op Christene, Yazidi's en godsdienstige minderhede deur IS. Een…
Stoke City FC se nuwe bestuurder, Nathan Jones, is deur die biskop van Stafford geprys: 'Dit is so indrukwekkend dat Nathan openlik en eerlik oor sy geloof kan praat, en…
Die afgelope weke het verhoorde gebede en God se beskerming oor Sy mense gesien. Pakistan se polisie het 'n aanval op Kersaanbidding in Karachi gefnuik. ’n Polisiebeampte het tragies sy…