Articles
Spanning borrel op Jerusalem se Tempelberg nadat die 'Gate of Mercy'-struktuur naby die Al-Aqsa-moskee as nog 'n moskee gesertifiseer is. Israeliese premier Benjamin Netanyahu het 'n bevel uitgereik om toerusting…
Vervolgings van Christene in Indië het verlede jaar toegeneem. ’n Verslag deur die Evangelical Fellowship of India het 325 voorvalle aangeteken waar Christene geteiken is deur geweld, intimidasie of teistering…