As die verwagte tydlyn volgens skedule loop, kan Griekeland die eerste paaiement van die 86 miljard euro se reddingsgeld op 17 Augustus sien. Bloomberg berig 'n amptenaar 'met kennis' het…
'n Verpligte nasionale lewensloon is vandeesweek deur die kanselier, George Osborne, aangekondig in die eerste suiwer konserwatiewe begroting vir 19 jaar. 'Brittanje verdien 'n salarisverhoging, en Brittanje kry 'n salarisverhoging,'…
President Petro Poroshenko het in sy jaarlikse toespraak aan die parlement belowe om die Oekraïne se korrupte energiesektor skoon te maak, en het gesê 'ondeursigtige gasdampe sal nie meer Forbes…
Die polisie in Malmö poog om 'n onlangse vlaag van wapenmisdaad in die stad hok te slaan. Geweld in Swede se derde grootste stedelike sentrum het die afgelope twee maande…
Op 9 Julie het die Zürich-gebaseerde FIFA Chuck Blazer, 'n sentrale figuur in die korrupsieskandaal wat wêreldsokker verswelg het, lewenslank verban omdat hy miljoene dollars se omkoopgeld ontvang het. "Mnr.…
'n Lys het op 10 Julie verskyn wat toeriste wat van plan is om Spanje te besoek, te waarsku om bewus te wees van veiligheidskwessies van terroriste, aangesien owerhede die…