Die aantal onbegeleide kindermigrante wat in 'vuil' Griekse aanhoudingsentrums woon, het 'onrusbarend' toegeneem, het Human Rights Watch gesê. 117 was aan die einde van Julie in polisieselle of aanhoudingsentrums in…
Vakansielokale: bid dat God sy seëninge sal uitstort op al die Christelike somerkampe vir jongmense en volwassenes gedurende die volgende paar weke. Bid vir beskerming teen terreuraanvalle waar mense ook…