Katalonië se strewe om van Spanje te skei, laat weer drome van onafhanklikheid in etniese sakke regoor die Balkan opvlam – 'n gevaarlike ambisie in 'n streek waar nasionalistiese geweld…
Meer as 250 ondersteuners van die opposisieleier Aleksei Navalny is in hegtenis geneem toe hulle op Poetin se verjaardag vreedsame betogings in tagtig stede regoor Rusland gehou het. Hulle het…
Katalonië het sy eie geskiedenis, taal en kultuur. Dit het beide 'nasionaliteit'-status en outonomie binne die Spaanse grondwet. Dit het ook 'n geskiedenis van nasionalistiese politiek. Op 1 Oktober was…
Die enigste Baptiste-pastoor in Rekjavik wil nie hê dat Downsindroom uitgeskakel word nie. 'My gesin het baie tyd by die hospitaal deurgebring. Ons vyfjarige seuntjie ondergaan al meer as 'n…
Alternatief vir Duitsland (AfD), wat in 2013 gestig is, is 'n regse populistiese en Euroskeptiese politieke party. In 2016 het dit 'n alliansie met die Vryheidsparty van Oostenryk gesluit, met…
Die Duitse verkiesing het kanselier Merkel se leierskapsgesag verswak. Weke se Brexit-gesprekke gaan verlore terwyl Duitsland 'n regering vorm wat 'n meerderheid in sy parlement kan bekom. In die Verenigde…