Nadat 'n snelwegbrug op 14 Augustus in Genua ineengestort het en ten minste 39 sterftes veroorsaak het, het premier Giuseppe Conte 'n noodtoestand vir die streek afgekondig. Soos verhale na…
Tienduisende betogers het in Boekarest saamgedrom die dag nadat 450+ mense beseer is en ongeveer 30 in hegtenis geneem is in 'n groot teenkorrupsie-protes op 10 Augustus. Die polisie het…