Aartsbiskop Charles Scicluna het die boodskap by die mis oor George Vella se beëdiging as Malta se tiende president gelewer. Scicluna het die punt gemaak dat 'die ekonomiese welvaart van…
Die onlangse Nederlandse provinsiale verkiesings het 'n ontstellende mate van provinsialisme en xenofobie aan die lig gebring; die leier van die wenparty het sy universiteitsverhandeling aan die Franse ekstreme nasionalis…