’n Vulkaan op die piepklein Italiaanse eiland Stromboli, aan die kus van Sisilië, het vir die tweede keer in twee maande uitgebars en toeriste gedwing om van hierdie gewilde toeristeplek…
Die 2019 G7-beraad in Biarritz sal fokus op die bekamping van ongelykheid. Die volgende vyf doelwitte sal bespreek word, en ons kan bid dat daarop gereageer sal word: a) ongelykheid…