Afgevaardigdes van byna 200 nasies sal Maandag samesprekings in die Poolse hoofstad, Warskou, begin om voor te berei vir 'n wêreldberaad oor 'n VN-klimaatverdrag. Die soeke na nuwe teikens vir…

Frankryk het die Amerikaanse ambassadeur ingeroep om te betoog teen bewerings in die koerant Le Monde oor grootskaalse spioenasie op Franse burgers deur die Amerikaanse nasionale veiligheidsagentskap. Frankryk en Mexiko…

Dinsdag het 'n menseregte-oorwinning ingelui toe die Europese Parlement met 351 teen 319 stemme met 18 onthoudings besluit het om die omstrede 'Estrela-verslag' (vernoem na sy skrywer, die uiters linkse…
Dinsdag het 'n oorwinning oor menseregte ingelui toe die Europese Parlement met 351 teen 319 stemme met 18 onthoudings besluit het om die omstrede 'Estrela-verslag' (vernoem na sy skrywer, die…