Tussen 28 Desember en 2 Januarie het meer as 2 700 jongmense van regoor Europa in Offenburg, Duitsland, bymekaargekom vir die tweejaarlikse Mission-Net-konferensie. Die konferensie en sy netwerk is hoofsaaklik…
Rusland het een van die grootste veiligheidsoperasies in die Olimpiese geskiedenis van stapel gestuur, 'n maand voor die begin van die winterspele in die Swartsee-oord Sochi. Die owerhede ontplooi meer…