Kindersoldate speel blykbaar 'n rol aan beide kante van die konflik in Oos-Oekraïne. ’n Seun so jonk as 15 is gewys wat pro-Russiese separatiste rekrute oplei in hoe om wapens…
Pous Franciskus het Europese leiers aangesê om meer te doen om duisende migrante te help wat hul lewens waag om na die vasteland te kom. Toe hy die Europese Parlement…