Die Duitse kanselier Angela Merkel het gewaarsku dat die tyd min is vir 'n ooreenkoms om Griekeland in die Eurosone te hou. Sy het ná die G7-beraad in Duitsland gepraat…
Evangelies is in 'n oorgangsfase in Albanië. Die frenetiese aktiwiteit van die 1990's is vervang met meer strategiese bediening en konsolidasie. Daar is nou minder langtermynsendelinge as in die aanvanklike…
Die piepklein prinsdom Andorra wat in die voetheuwels van die Pireneë tussen Frankryk en Spanje skuil, is geruk deur bewerings van geldwassery in sy groot banksektor. Andorra roep beelde op…
Byna 12 maande gelede is berig dat Moslem-studente meer as Rooms-Katolieke studente by middel- en sekondêre skole in Wene, die hoofstad en grootste stad van Oostenryk, is. Moslemstudente staan ook…
Wit-Rusland: Swak punte van Christelike media wat nie die verlorenes bereik nie Volgens die hoofredakteur van krynica.info vind die verval van moraliteit in Wit-Rusland plaas omdat mense sonder God in…
Brussel is die hoofstad van Europa. Maar sommige noem dit nou die Moslem-hoofstad van Europa. Die graffiti op 'n gebou in België sê: 'Welkom by 'België.' Moslems is die grootste…