Die kerke is onder beide die Nazi's en die Kommuniste erg vervolg. Godsdiensvryheid sedert 1988 het veroorsaak dat baie na die Kerk terugkeer, maar het ook die deur vir sektes…
Kosovo is in Februarie 2008 onafhanklik van Serwië verklaar. Sy geestelike toekoms in hierdie tyd is onseker. Moslem-oortuigings speel 'n invloedryke rol in die tradisies en kulture van die Albaniërs.…