He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 11 November 2016 10:50
Die dood van Mouhcine Fikri, 'n Marokkaanse visverkoper wat lewendig in 'n vulliskomprimeerder verpletter is terwyl hy probeer het om die vernietiging van 'n swaardvis wat van hom afgeneem is, te voorkom, het…
Vrydag, 11 November 2016 10:47
Die Indonesiese polisie het Jakarta se Christelike goewerneur Basuki Purnama, beter bekend as Ahok, ondervra oor bewerings dat hy Islam beledig het, wat gelei het tot 'n massabetoging. Dit het gewelddadig geword en…
Vrydag, 11 November 2016 10:44
Twee Soedanese pastore wat die vervolging van Christene in hul land beklemtoon met die doel om hul mede-Christene te beskerm, is in aanhouding. Hulle staar sewe aanklagte in die gesig, insluitend oorlog teen…
Vrydag, 04 November 2016 10:12
’n Evangeliese Christelike pastoor is verkies as burgemeester van Rio de Janeiro, ’n stad wat bekend is vir sy liberale, linksgesinde kultuur. Marcelo Crivella het die verkiesing gewen met 59% van die stemme.…
Vrydag, 04 November 2016 10:10
Noord-Koreaanse Christene bid nie vir hul vryheid nie, maar vir Westerse Christene wat meer daarin belangstel om aardse rykdom en besittings te versamel as om skatte in die hemel op te gaar. Hulle…
Vrydag, 04 November 2016 10:08
Twee-derdes van veroordeelde terroriste wat die afgelope vyftien jaar uit die tronk vrygelaat is, het geweier om betrokke te raak by gevangenis-deradikaliseringsprogramme wat ekstremistiese gedrag aanspreek. Hulle het hul vonnisse uitgedien en is…
Vrydag, 04 November 2016 10:07
Sag skryf sy met skewe handskrif in haar notaboek langs my. Meer lyne as kurwes in haar draaiboek, maar dis nie ’n vreemde taal of iets nie. Oop lê langs haar gekrabbelde gebede…
Vrydag, 04 November 2016 10:05
Die aartsbiskop van Canterbury het Woensdag die openingsrede gehou by die Council of the Wise, 'n tweedaagse dialoog in Abu Dhabi oor integrasie, godsdiensvryheid en florerende samelewings. Dit is georganiseer deur die Moslem…
Vrydag, 04 November 2016 10:04
Die Evening Standard se veldtog om voedselvermorsing en honger aan te pak het die steun van Sainsbury's en die Londense burgemeester, Sadiq Khan, gewen. Die supermarkketting het 'n onbekende skenking aan die liefdadigheidsorganisasie…
Vrydag, 04 November 2016 10:02
Die BBC se program 'Just a Girl', gemik op kinders van 6 - 12 jaar, is aanlyn beskikbaar op die kinderwebwerf CBBC. Dit is 'n fiktiewe videodagboek van Ben wat homself Amy noem…