He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 09 Desember 2016 00:13
7 000 mense is in Jemen se oorlog dood, en drie miljoen het gevlug. 14 miljoen is honger, met die helfte van dié op die randjie van hongersnood. Jemeniete loop die gevaar van…
Vrydag, 09 Desember 2016 00:12
’n Sendeling skryf: Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde, maar ons vertrou op die Naam van die HERE onse God. (Ps 20:7) Visums: Bid asseblief oor die verbod op Christenwerkers om…
Vrydag, 09 Desember 2016 00:10
Tienduisende Rohingya-mense – 30 000 in agt weke – vlug van die weermag af. 'Die Birmaanse weermag het ons huise aan die brand gesteek. Mans word doodgeskiet. Ons is in diepe pyn.' Die…
Vrydag, 09 Desember 2016 00:07
Geslote verkiesings word vir Hamas se Shura-raad gehou. Hulle sal die toekomstige raad en die leierskap vorm. Ismail Haniyeh (wat Gasa in September verlaat het) sal na verwagting verkies word tot hoof van…
Vrydag, 09 Desember 2016 00:05
Woensdag het 'n aardbewing van 6,5 op Richter die Indonesië se Aceh-provinsie getref en honderde huise, besighede en die Pidie Jaya-hospitaal vernietig. Tot op hede is bekend dat 102 mense gesterf het, insluitend…
Vrydag, 09 Desember 2016 00:03
Benewens kos en noodsaaklikhede, bied Christene Bybelgebaseerde traumagenesing vir mense van alle ouderdomme deur hul ervaring met opgeleide fasiliteerders te praat. Duisende vlugtelinge ervaar die Bybel op 'n nuwe manier. Toe die krisis…
Vrydag, 18 November 2016 08:59
Baie Christene het van Aleppo na Libanon gevlug. In Kristina se kerk is net 10% van die oorspronklike gemeente oor, maar die kerk is vol soos ontheemdes hul plek inneem – veral Moslems.…
Vrydag, 18 November 2016 08:56
Arlene Foster, die eerste minister van Noord-Ierland, het gesê dat haar Demokratiese Unioniste Party (DUP) sal voortgaan om sy veto te gebruik om selfdegeslaghuwelike te stop. Sy het gesê dat haar party 'sterk'…
Vrydag, 18 November 2016 08:54
Mike Jacobs, man van Cindy Jacobs, is om 05:00 wakker gemaak deur die Here wat hom herinner het aan 'n profetiese woord wat in die vroeë 1980's vrygestel is van hul VK-gebedsnetwerk: ''n…
Vrydag, 18 November 2016 08:51
Op 3 November het Liz Truss, sekretaris van justisie, 'n witskrif onthul waarin 'n belegging van £1,3 miljard in nuwe tronke oor die volgende vyf jaar uiteengesit word, tesame met planne vir 2…