He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 10 Februarie 2017 11:04
Verlede week het ons gebid vir 'n vreedsame en bevredigende uitkoms toe 200 000 mense die strate ingevaar het oor 'n regeringsbevel om dosyne amptenare te bevry wat vir korrupsie tronk toe gestuur…
Vrydag, 10 Februarie 2017 11:02
Verlede week, ná meer as drie jaar in die tronk, is 'n Christen wat die doodstraf op aanklagte van godslastering in die gesig gestaar het, borgtog deur die Hooggeregshof in Lahore toegestaan. Adnan…
Vrydag, 10 Februarie 2017 10:59
'Ouers, moenie julle kinders kwaad maak nie; bring hulle eerder op in die opleiding en onderrig van die Here.' (Ef. 6:4) Vroeër in hierdie brief spoor Paulus mans en vrouens aan om mekaar…
Vrydag, 10 Februarie 2017 10:56
Rekordgetalle pasiënte het in Januarie meer as vier uur in ongeluks- en noodeenhede in Engeland deurgebring, dui syfers aan wat aan die BBC uitgelek is. Dit blyk dat Januarie die swakste maand was…
Vrydag, 10 Februarie 2017 10:54
Rt Eerw'd Andrew Watson, die biskop van Guildford, het gesê dat hy 'n oorlewende is van 'afgryslike aktiwiteite' wat gepleeg is deur John Smyth QC, 'n voormalige voorsitter van die Iwerne Trust wat…
Vrydag, 10 Februarie 2017 10:51
36 000 mense, twee-derdes van hulle vroue, se Ierse staatspensioene is met soveel as € 1 500 (£ 1 275) per jaar gesny as gevolg van veranderinge wat in 2012 aangebring is. Terwyl…
Vrydag, 10 Februarie 2017 10:49
Die ma van ’n 11-jarige transgender-meisie wat by die skool geboelie is, beweer die skool het nie genoeg gedoen om die afknouery te stop nie. Sy het gesê dat vyf maande van toenemende…
Vrydag, 10 Februarie 2017 10:46
'Resource'-kerke in die Church of England is geneig om deur mans in 'n stad gelei te word, maar hierdie maand het die bisdom van Southwell en Nottingham aangekondig dat eerwaarde Alison Jones een…
Vrydag, 10 Februarie 2017 10:43
Die jaar 2017 kan heel moontlik die moeilikste wees vir Europa sedert die Tweede Wêreldoorlog. Die nuwe Amerikaanse administrasie sal waarskynlik die Krim as 'n Russiese gebied aanvaar as dit genoeg in ruil…
Vrydag, 10 Februarie 2017 10:41
Europese diplomate in Washington maak staat op 'strategiese geduld' terwyl hulle 'n nuwe koers met die Withuis probeer inslaan. Ambassadeurs, akademici en ander het persoonlik in 'n sterk verhouding tussen die EU en…