He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 03 Maart 2017 10:09
Van Maart tot Mei sal voorbidders bid vir genesing vir die 'hart' van Suid-Afrika, met die fokus op versoening en diepgewortelde pyn en vyandigheid wat daar gekoester word. Sedert Januarie het voorbidders gebid…
Vrydag, 03 Maart 2017 10:06
Kubersekshandel is 'n nuwe en verwoestende vorm van slawerny. Dit is 'n vinnig groeiende probleem aangesien internettoegang oral toeneem. Nou kan pedofiele wêreldwyd die regstreekse seksuele misbruik van seuns en meisies rig, baie…
Vrydag, 03 Maart 2017 10:04
Soos voorheen berig (sien Gebedswaarskuwing 17 Februarie), het Gambië se nuwe president Adama Barrow aangekondig dat die land nie meer amptelik 'n Islamitiese republiek genoem sal word nie, wat die besluit wat deur…
Vrydag, 03 Maart 2017 09:56
Verlede week het ons God geprys vir Bybelvertalingswerk in twee verskillende lande; hierdie week vra ons vir gebed vir Guatemala. Toe die oorspronklike vertaler vir die Nuwe Testament in Chajul lxil gesterf het,…
Vrydag, 03 Maart 2017 09:53
Die departement van binnelandse veiligheid (DHS) het twee memo's uitgereik waarin hulle uitspel hoe hulle die uitvoerende bevele oor immigrasie wat president Trump in sy eerste week in sy amp onderteken het, sal…
Vrydag, 03 Maart 2017 09:46
Die Tsjeggo-Slowaakse hulpwerker Petr Jašek, wat tot 24 jaar in 'n Soedanese tronk gevonnis is, is vrygelaat toe 400 000+ mense 'n petisie vir sy vrylating onderteken het. Pastoor Hassan Abduelraheem Kodi en…
Vrydag, 24 Februarie 2017 09:20
Wycliffe Bybelvertalers, wat saam met MegaVoice werk, het sagte speelgoed met oudio-Bybels binne (Wildlife STORYTELLERs) vrygestel. Hierdie sagte speelgoedtiere, olifante en bere gee die woord van God aan kinders of volwassenes wat slagoffers…
Vrydag, 24 Februarie 2017 09:16
Sedert 1967 het die Huichol-mense van Mexiko die Nuwe Testament gehad en het inheemse kerke ontstaan. In 2006 het Huichol-gelowiges uitgeroep vir die Ou Testament en gesê: 'Ons is bereid om die werk…
Vrydag, 24 Februarie 2017 09:14
Katar bied die 2022 FIFA Wêreldbeker aan. Daar is duisende migrante – van Indië, Nepal en die Filippyne – wat aan die projek werk. God is aan die werk en baie ontmoet Jesus.…
Vrydag, 24 Februarie 2017 09:12
18- tot 35-jariges is die vermiste generasie genoem. Hulle het die kerkgebou verlaat en pas nie by tradisionele strukture in nie. Maar die Talking Jesus-navorsing (www.talkingjesus.org) sê hulle is baie oop vir gesprekke…