He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 07 Julie 2017 14:57
Historiese Christelike erfenisse is onbeskerm en word feitlik daagliks gesloop, weens IS se doel om alle tekens van Christenskap en Christelike geskiedenis te verwyder. Behalwe Sirië en Irak, is daar geen ander land…
Vrydag, 07 Julie 2017 14:54
'n Frika se Sahara-woestyn is besig om tradisionele landerye toenemend in te dring. Moslem Fulani-veewagters, die grootste nomadiese stam in Afrika, is desperaat vir weiveld en water vir hul beeste, maar boere kan…
Vrydag, 07 Julie 2017 14:51
Donald Trump het op 5 Julie 'n ballistiese missieloefening met Suid-Korea beveel en missiele noord afgevuur in reaksie op Noord-Korea se lansering van 'n toets ballistiese missiel, wat Alaska kan bereik, die vorige…
Vrydag, 07 Julie 2017 14:44
Die G20-resultate sal die wêreld beïnvloed. Dit is die eerste keer dat leiers soos Trump en Poetin sal verenig en poog om 'n groot verskuiwing na nasionalisme en individualisme te skep met betrekking…
Vrydag, 07 Julie 2017 14:40
Duisende mense vlug voort uit die gevegte in Raqqa tussen Siriese magte en IS wat toeneem. Volgens humanitêre agentskappe op die grond is 108 000 mense uit die Raqqa-provinsie verplaas – die meerderheid…
Vrydag, 07 Julie 2017 14:37
Een joernalis is dood terwyl hy in 'n hangmat by 'n motorwassery gerus het. ’n Tweede is uit sy motor gesleep en doodgeskiet naby die koerant wat hy saamgestig het. Toe nog een…
Vrydag, 30 Junie 2017 15:18
'Die dorpenaars het ons begin slaan en skop, oral oor ons lywe. Hulle het ons gevra om Hindoe-gode te loof. Ons het geweier. Hulle het ons harder geskop.' Dit is wat met Sohan…
Vrydag, 30 Junie 2017 15:16
Onlangs, na 'n anonieme wenk, het owerhede teen mensehandel in die Dominikaanse Republiek, in samewerking met International Justice Mission (IJM), twee jong meisies en hul ma - wat hulle uitbuit - in 'n…
Vrydag, 30 Junie 2017 15:14
Om 'n gevangenis kapelaan te wees is soos geen ander bediening wat ek ken nie. Hulle werk elke dag onvermoeid om hoop, ondersteuning en sorg te bied aan van die land se mees…
Vrydag, 30 Junie 2017 15:12
Afgetrede regter sir Martin Moore-Bick is gekies om die openbare ondersoek na die Grenfell Tower-brand te lei. Tagtig mense is nou vermoedelik dood ná die ramp in die weste van Londen op 14…