He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 14 Julie 2017 10:42
Verlede somer het terreuraanvalle plaasgevind. Bid ons nog gedurende vakansietye? Ons het ontspanning nodig, maar die vyand neem nie vakansies nie - kom ons bly wakker, hou aan om in te tree tydens…
Vrydag, 14 Julie 2017 10:40
Die EU het regstappe teen die Tsjeggiese Republiek, Hongarye en Pole geneem omdat hulle nie gehoor gegee het aan die bevel om migrante uit Afrika, Asië en die Midde-Ooste te aanvaar nie. Die…
Vrydag, 14 Julie 2017 10:38
Tim Farron se bedanking uit die Britse politiek dui daarop dat dit al hoe moeiliker is vir 'n praktiserende Christen om leier van 'n politieke party te bly. Maar selfs meer hartseer, die…
Vrydag, 14 Julie 2017 10:36
Kinders wat die onuitspreeklike gruwels van oorlog ervaar het, het langtermynhulp nodig om hul ervarings te hanteer. Lewens is uitmekaar geskeur ná jare van IS-heerskappy en terroriste-inval. Sedert middel 2014 is die mense…
Vrydag, 14 Julie 2017 10:34
Nikki Haley, die nuwe Amerikaanse ambassadeur by die VN, het haar eerste vergadering van die Veiligheidsraad, wat die Midde-Ooste bespreek het, as 'baie vreemd' beskryf. Sy het verwag om die handhawing van internasionale…
Vrydag, 14 Julie 2017 10:32
Die regering het $100 miljard bewillig vir post-IS-heropbou in Irak na die herowering van Mosoel en ander verwoeste dorpe in die Nineve-vlaktes. Die ergste verwoeste gebiede is in die historiese hartland van die…
Vrydag, 14 Julie 2017 10:28
Katar word deur haar Golf-bure daarvan beskuldig dat hulle die streek destabiliseer, en sommige nasies het diplomatieke bande verbreek (sien Gebedswaarskuwing- artikel ). Die gevolge van toenemende spanning moet nog ten volle bepaal…
Vrydag, 14 Julie 2017 10:26
Indië se politiek word gekompliseer deur kaste, rasse- en godsdiensvooroordele en kulturele identiteit. Die grondwet het die kastestelsel verbied, maar dit is baie lewendig. Dit waarborg ook godsdiensvryheid, maar toenemende vervolging bedreig daardie…
Vrydag, 14 Julie 2017 10:23
'n Egiptiese blogger skryf: 'Die gebrek aan parkeerplekke was vroeër een van die min bekommernisse op Kaïro-strate, maar daar is nou 'n ander perspektief. Gesinne het vroeër saam kerk toe gegaan om fees…
Vrydag, 07 Julie 2017 15:37
In Buenos Aires, Argentinië, het hospitaaldokters geen verduideliking gevind vir die vinnige herstel van Martin Chain, 'n driejarige seun wat van die negende verdieping geval het toe hy op die balkon van sy…