President Barack Obama het erken dat Amerikaanse intelligensie die Islamitiese Staat se opkoms in Sirië onderskat het en dat die opbreek van die terroristesel 'n ingewikkelde stryd sal wees wat…
Die volgende is 'n segment van die Biskop van Bagdad se Facebook-bladsy-inskrywing vir 30 Sept. 'Dankie vir jou gebede, ons het dit ernstig nodig. Die goeie nuus is - IS…
Tienduisende aktiviste betoog teen China se besluit om slegs gekeurde kandidate toe te laat om vir verkiesings op die eiland in 2017 deel te neem. Adjunk-premier Nick Clegg sal later…
Soos die winter nader kom, wag ontheemde gesinne in die Gaza-strook steeds dat heropbou aan hul huise begin. Luidens ’n verklaring deur die Verenigde Nasies se Hulp- en Werke-agentskap vir…
In Lukas 7 voorspel Jesus dat sy ontmoeting met 'n sondige vrou regdeur die wêreld en deur die geskiedenis bekend sal word. Hierdie vrou het Sy voete met 'n oorvloed…
Tradisionele genesers en toordokters dra by tot die verspreiding van Ebola. Verskrikte mense van Liberië, Sierra Leone en Guinee het groot bedrae kontant oorhandig in ruil vir towerspreuke, drankies en…