Mense is dood in betogings regoor Turkye toe Koerde geëis het dat die regering meer moet doen om die dorp Kobane teen terroriste-vegters te beskerm. Die polisie het Dinsdagaand traangas…
Vader Hanna Jallouf en sowat twintig van sy gemeentelede is Sondag deur die Al-Kaïda-geaffilieerde Al-Nusra-front uit die klooster in die dorpie Knayeh geneem. Nonne by die klooster het in nabygeleë…
In September is gelowiges uit Moslem-agtergronde gearresteer. In Oktober is Moluk Ruhani, Hamidreza Borhani en Zainab Akbari vrygelaat hoewel Mohammad Taslimi en Parsa Dadkhah in die Dastgerd-gevangenis bly. Sepideh Morshedi…
Dit kan duur wees om godsdienslektuur in Oesbekistan te besit. Op 5 September is Artur Alpayev met 50 keer die minimum maandelikse loon beboet vir die berging van godsdienslektuur by…
Biskop James Johnston sê Missouri State se wetsontwerp op nie-diskriminasie diskrimineer teen mense van geloof en om gelowiges te dwing om selfdegeslagverhoudings te erken, skend hul godsdiensvryhede en maak Christene…