Boko Haram en ander militante het aanvalle verskerp in die aanloop tot Nigerië se verkiesing op 14 Feb. Maandag het 'n selfmoordbomaanvaller een omstander dood en 18 beseer, net minute…
Botsings het weer uitgebreek tussen die Kachin Onafhanklike Weermag en die Birmaanse Weermag op 15 Januarie. Op 19 Januarie is twee Christelike vrywillige onderwysers verkrag en vermoor en 2 000+…
In die middel van Januarie het 'n regter een van twee administratiewe boetes van altesaam drie maande se gemiddelde lone bekragtig wat opgelê is aan 'n Protestantse dwelm- en alkoholrehabilitasiesentrum…
Ebola in Afrika, vlugtelingkrisisse wat regoor die wêreld groei, geweld van Moslem-ekstremiste wat elke kontinent op 'n gereelde basis tref. Daar is steeds slagoffers van elke enkele scenario en die…
Ebola in Afrika, vlugtelingkrisisse wat regoor die wêreld groei, geweld van Moslem-ekstremiste wat elke kontinent op 'n gereelde basis tref. Daar is steeds slagoffers van elke enkele scenario en die…
’n Verslag wat vrygestel is oor godsdiensvryheidskendings in Mexiko deur Christian Solidarity Worldwide onthul dat meer Rooms-Katolieke priesters en lekeleiers in 2014 in Mexiko vermoor is as in enige ander…