’n Onwettige mark vir kinders het in China ontwikkel. Babas word openlik aanlyn verkoop. Die polisie sê baie van die slagoffers is van die geraamde 20 000 kinders wat elke…
Kinders wat in Indië vermis raak, word vir verskeie doeleindes uitgebuit en mishandel – uitgevoer as kameeljoggies in die Golflande of slagoffers van liggaamsorgaanhandel en selfs groteske kannibalisme soos berig…
UNICEF vestig weereens ons aandag op kinders in gevaar en hernu hul oproep vir die beëindiging van geweld teen kinders. Regoor die wêreld is miljoene kinders in gevaar. Te veel…
Eerste Minister Benjamin Netanyahu het Maandag die Amerikaanse Israeliese Komitee vir Openbare Aangeleenthede toegespreek en hulle herinner aan Iran se steun vir terreurorganisasies en sy verklaarde doel om die Joodse…
Die Nigeriese Islamitiese sekte Boko Haram het Maandag 'n video vrygestel wat wys hoe militante twee mans onthoof. Dit is hul eerste aanlynplasing wat gebruik maak van die gevorderde grafika…
Verlede week het jy gebid in 'n ontwikkelende situasie in noordoos-Sirië wat die ontvoering van Assiriese Christene deur Daesh behels het. Ons is bly om te rapporteer dat negentien gyselaars…