Wêreldwyd
Die polisie in Thailand het meer as 400 Pakistanse Christen-immigrante, insluitend kinders, gearresteer. Verskeie pastore in Bangkok het gesê baie van die Christene het uit Pakistan gevlug omdat hulle óf…
Verlede Vrydag, 13 Maart, het die president van die Suid-Stille Oseaan-nasie Vanuatu na Japan gereis om die derde VN-wêreldkonferensie oor ramprisikovermindering by te woon wat die volgende dag geopen het.…