Wêreldwyd
'n Pastoor en gebedsvegter in Pakistan skryf: 'Ons het tien dae gelede die gebedsketting vir ons konferensie begin, en sal dit Saterdag afsluit met 'n vasdag. Danksy die Here verwag…
Christian Solidarity Worldwide berig dat die omvang van vervolging wat Christene in Kuba ondervind, anders is as enigiets wat voorheen gesien is, met 'n tienvoudige toename in skendings van godsdiens-…