Wêreldwyd
Nomasonto Khoza, die ma van 'n eenjarige kleuter, en haar twee makkers het Donderdag in die Nelspruit-landdroshof verskyn op aanklagte van mensehandel. Die 25-jarige ma het die kind vir R5…
Boko Haram het meer as tagtig mense in 'n reeks aanvalle vermoor die week nadat president Buhari voorgestel het sy weermag het 'tegnies die oorlog gewen'. Die Global Terror Report…