Vandag begin die lewenslange aspirasie en geestelike klimaks vir een vyfde van die wêreld – die Hajj, die vyfde pilaar van Islam. Elke Moslem wat dit kan bekostig, moet ten…
Die amptelike Noord-Koreaanse nuusagentskap, KCNA, het gesê dat die leier wil hê die nasie moet 'aanhou om wonderbaarlike prestasies te maak om die kernkrag te versterk'. Die verklaring kom nadat…
Die poging tot militêre staatsgreep het 'n nuwe hoofstuk in Turkye se geskiedenis geopen, met kollektiewe demonisering en straf van die Gulen-gemeenskap en die media. Verslaggewers Sonder Grense sê Turkye…
Vroeë posstemming het begin in belangrike Amerikaanse state waar minderheidskiesers en jong volwassenes wat vooraf stembriewe uitbring, 'n mededinger 'n voordeel kan gee. Posstembriewe kan 75% van die stemme in…
’n Beslaglegging van byna 2 000 pond kokaïen was die resultaat van ’n gesamentlike internasionale ondersoek wat in April begin het. Spaanse owerhede het bewus geword van 'n wêreldgroep wat…
Die volgende is maar een van die vele verhale van eiendomsroof, onreg en valse tronkstraf van arm, kwesbare mense. 'n Sendingwerker skryf: 'Bid asseblief saam met ons vir Albertina, 'n…