Nasim – dien sedert 2013 'n vonnis van vier jaar in die Evin-gevangenis uit. Prayer-Alert-lesers het vroeër vanjaar vir haar gesondheid gebid nadat sy op 'n hongerstaking begin het en…
'n Vyf jaar lange studie in Ontario genaamd 'Theology Matters' het aan die lig gebring dat kerke wat konserwatiewe teologie aanhang, geneig is om beter groeikoerse te hê. Die studie…
’n Omstrede 'veiligheidsmuur', met wagtorings, rondom die land se grootste Palestynse vlugtelingkamp het Sondag begin vorm aanneem. Die besluit is geneem deur Libanese owerhede in samewerking met Palestynse faksies wat…
Die tweejarige Intan Olivia Marbun het saam met ander kinders buite die kerk in Samarinda gespeel toe 'n aanvaller op 'n motorfiets plofstof in 'n parkeerarea voor die kerk gegooi…
Met onseker grondregte is dit byna onmoontlik vir die armes om armoede te oorkom. 'n Huis en 'n klein stukkie grond is hul skuiling, kos en broodnodige inkomste. Maar vir…
Irak is die tuiste van 3,4 miljoen ontheemde Irakezen en bied 'n toevlugsoord vir 'n kwartmiljoen Siriese vlugtelinge. Agentskappe kan kinders wat uit oorlog gevlug het, terug in die skool…